E-mail Prof Jones

From E&E Students
Jump to: navigation, search

Original Request

Beste Johan

Na verdere gesprekke en gevalle wat vanoggend by EE se Dagbestuur aangemeld is wil ons graag vra dat alle studentegebruikers se webbladsye op web.ee.sun.ac.za, soos in die aangehegde dokument vervat, asb. so gou as moontlik ge-“back-up” word en dat ge-deaktiveer word. Hiermee bedoel ons dat die gebruikers nie meer toegang tot ee.sun.ac.za mag ontvang nie en dat hulle webbladsye nie meer op die internet beskikbaar mag weer nie. Geen waarskuwing word aan die studente verleen nie. Die oorgrootte meerderheid van die bladsye is duidelik onder die beheer van studente wat reeds afstudeer het.

Ek waardeer jou hulp hiermee werklik baie!

Groete en dankie

Thomas Jones

Prof Thomas Jones Head of Department

Departementele Voorsitter Department of Electrical and Electronic Engineering Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese




Beste Willie en Johan

EE se Dagbestuur het verlede week besluit om alle studente webbladsye op ee.sun.ac.za onmiddelik te de-aktiveer. 2 weke gelede het ons moeilikheid opgetel vanaf ‘n outeur van ‘n boek nadat ee.sun.ac.za gebruik is om “solutions manuals” onwettig te deel. Vandag sien ek die onderstaande van Thomas Niesler. Ons kan uiteindelik nie studente stop om hierdie dinge te doen nie, maar ons kan hulle stop om dit op ons servers te doen. Onafhanklik hiervan het DB gevoel dat studente elders webblaaie behoort op te stel, nie by ee.sun.ac.za nie.

Bestaan daar tans ‘n lys van hierdie studente? Wie kan hulle bladsye afskakel (alle studente bladsye)?

Groete en dankie

Thomas


After querying Prof Jones

Thank you for your email.

Our Department has decided to terminate all student accounts on the ee.sun.ac.za domain because of widespread miss-use (including infringement of copyright) on the site. A recent challenge because of copyright infringement as well as cases of plagiarism by our domain left us no choice but to permanently prohibit students from running websites and accounts from within our domain.

You are most welcome to contact Johan Loubser (cc-ed above) to access your files and even provide momentary access to your account. He secured all file content before de-activation.

Sincerely

Thomas Jones

Personal tools