Welcome
Welcome to the home of Leeway. Leeway is a South African rock group based in Stellenbosch. The gigs colomn wil be kept up to date, stop by regularly to make sure you don't miss a gig!
Nuus/News

Aan de Braak, ons maak weer so... 03/06/2007
Die laaste gig by Aan de Braak was 'n groot sukses en ek hoop almal het dit net so baie geniet as wat ek het! Die bestuurder van Aan de Braak was behoorlik beïndruk en Leeway geniet nou ook 'n spaise op die ererol by die trap!
In die lig van die positiewe reaksie het ons besluit om nog 'n gig daar te hou. Op 1 Augutus gaan Leeway weer die planke behoorlik laat bewe. Bring jou vriende saam en maak reg vir nog 'n orgasmiese vertoning. Ek wil net dankie sê vir Johan vir die review in Die Matie, jou tjek is in die pos.
Eerste gig van 2007!
Na 'n lang stitlte is ons terug, en hopenlik met 'n massiewe bang! Leeway is die afgelope paar maande hard aan die oefen om die nuwe liedjies perfek te kry. Nou is al die verse in volgorde, die korusse op die regte plekke, en die brug, wel die brug is daar êrens.
Kom luister 25 April, en laat weet ons wat jy dink. Kaartjies by die deur te koop teen R25. Kom vroeg om teleurstelling te voorkom. Ons verwag 'n crowd! Ek kan nie wag nie, sien julle dan!
- Martijn
Wees soos Jo 11/10/2006
Ek weet julle almal bewonder Jo se asemrowende solos. Nou is jou kans om dit vir jou self uit te probeer. Al gehoor van Frets on Fire? Download dit hier. As jy klaar die game het gaan na ons dowloads bladsy en kry vir jou die Frets on Fire weergawe van Here we are now. Laat daai snare brand! Stuur vir ons jou high-score, daar mag dalk net 'n prys wees vir die een wat die meeste soos Jo is.
Leave a message after the beep...
Go to the contacts page and leave us a message, or just shout out to the world (The currently small world of Leeway fans ;) ) Get a chat going with your friend in Pakistan. Thanks to jibble.org for the source code. Enjoy!